Danielle Brooks

Danielle Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 September 1989 (1989-09-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danielle Brooks (gebore 17 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Angry Birds Movie (2016), Clemency en The Color Purple, en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy